Home » Simson: Dit Is So, Dit Kan Nie Anders by MR Danie Adendorff
Simson: Dit Is So, Dit Kan Nie Anders MR Danie Adendorff

Simson: Dit Is So, Dit Kan Nie Anders

MR Danie Adendorff

Published July 14th 2014
ISBN : 9781500518141
Paperback
152 pages
Enter the sum

 About the Book 

Simson is n fiktiewe storie wat handel oor die wel en wee van vigs weeskinders in Misanga, KwaZulu Natal. Die ongenaakbaare daaglikse stryd om oorlewing, en hoe die kinders uitgebuit word deur diegene wat hul moet beskerm. Onskuldige slagoffers vanMoreSimson is n fiktiewe storie wat handel oor die wel en wee van vigs weeskinders in Misanga, KwaZulu Natal. Die ongenaakbaare daaglikse stryd om oorlewing, en hoe die kinders uitgebuit word deur diegene wat hul moet beskerm. Onskuldige slagoffers van n wereld wat hul nie eers bewus is van nie. Die boek bevat n volledige verduideliking van VIGS en MIV sonder enige mediese terme. Dit is maklik verstaanbaar, en alle ooglopende vrae word prakties aangespreek soos vertel uit die oogpunt van Simson.